SW Geografie GR5 – Boekie
Hierdie is ‘n Sosiale Wetenskappe Geografie graad 5 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat die hele jaar se werk en is uit die Platinum handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met ‘n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.
R150.00 Buy 15 to get 20% discount

























