Natuurwetenskappe en Tegnologie KW3-4 GR6 – Boekie

Hierdie is ‘n Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 3 & 4 graad 6 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

Dit bevat slegs kwartaal 3 en 4 se werk en is uit die Platinum handboek opgestel.

Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.

Die boekie is A5 met ‘n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.

R150.00
Buy 15 to get 20% discount

Product Description