2026 Tsitsikamma Onderwyser Beplanner

2026 Tsitsikamma Onderwyser Beplanner nou beskikbaar.

R120.00

Product Description

Die 2026 Onderwyser beplanner bestaan uit 190 Bladsye en sluit die volgende in :

 

* jaarkalender

 

* persoonlike inligting

 

* skool kalender

 

* verjaardag kalender

 

* aantal aktwiteite per vak / fase

 

*leerders met akkommodasies

 

* assesserings inhandiging

 

* spasie vir : ATP, POA, Curriculum coverage, klasroosters

 

*vergadering notas

 

* to do lists

 

* Notas