Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 2
Afrikaans Huistaal Graad 3 Kwartaal 2
Goed vir hersiening, intervensie of huiswerk!
30 bladsye
R40.00
Product Description
Hierdie Afrikaans Huistaal werkboek vir Graad 3 leerders is volgens die KABV/CAPS gemaak en dit bevat aktiwiteite vir die 2de Kwartaal se Afrikaanse werk. Die werkboek kan vir hersiening, huiswerk of intervensie gebruik word. Leerders sal dit geniet om hul kennis te gebruik rakende die Afrikaans Huistaal vak, deur hierdie aktiwiteite te voltooi.
Die werkboek bestaan uit 30 bladsye.























