Afrikaans Huistaal Graad 4: Kwartaal 3 – Kreatiewe skryfprojek

Hierdie omvattende pakket sluit ’n volledige leerderboek en onderwysersgids in, volledig saamgestel volgens die KABV en Jaarlikse Onderwysprogram (JOP) 2023–2024. Dit is spesifiek ontwerp om onderwysers te ondersteun en leerders se taalvaardighede doelgerig te ontwikkel.

Wat jy in die pakket kry:

  • Leerderboek:
    • Dek al vier taalvaardighede: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, en taalstruktuur en -konvensies.
    • Tweeweeklikse siklusse wat sistematies en geïntegreerd werk.
    • Verskeie leesstukke wat voorsiening maak vir DAAR en ander leesstrategieë soos vereis deur die nuutste beleid.
    • Sluit informele aktiwiteite sowel as formele assesseringstake in.
  • Onderwysersgids:
    • Volledige kwartaalbeplanning wat tyd bespaar en aan alle kurrikulumvereistes voldoen.
    • Duidelike riglyne, memorandums, rubrieke en assesseringsriglyne vir elke taak.
    • Fokus op die kreatiewe skryfprojek soos vereis in Kwartaal 3 se JOP.

 

R290.00

Product Description