Afrikaans Huistaal Werkboek Graad 3 Kwartaal 3
Afrikaans Huistaal Werkboek – Graad 3 – Kwartaal 3
Goed vir hersiening, intervensie of huiswerk!
R40.00
Product Description
Hierdie Afrikaans Huistaal werkboek vir Graad 3 leerders is volgens die KABV/CAPS gemaak en dit bevat aktiwiteite vir die 3de Kwartaal se Afrikaanse werk. Die werkboek kan vir hersiening, huiswerk of intervensie gebruik word. Leerders sal dit geniet om hul kennis te gebruik rkende die Afrikaans Huistaal vak, deur hierdie aktiwiteite te voltooi.
Die werkboek bestaan uit 35 bladsye.

























