EBW GR8 Boekie
Hierdie is ‘n Ekonomie en Bestuurswetenskap graad 8 opsommingsboekie wat uit 52 bladsye bestaan.
Dit bevat die hele jaar se leer en is saamgestel uit die Vandag-handboek.
Hierdie opsommingsboekie is voorberei om jou leerproses makliker en aangenamer te maak.
Die boekie is A5 met ‘n harde omslag sodat dit nie maklik beskadig kan word nie.
R150.00 Buy 15 to get 20% discount