Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings en Hersiening Vraestel 1

Hierdie dokument bevat opsommings en hersieningsvrae en antwoorde wat die vraestel van Graad 12 Lewenswetenskap dek en die volgende onderwerpe word gedek:

  • Menslike voortplanting (manlik en vroulik)
  • Reaksie op die omgewing (mense) – wat gaan oor die menslike senuweestelsel, die brein, die oor, die oog en meer
  • Endokriene stelsel en homeostase
  • Reaksie op die omgewing – (Plante)

R100.00

Product Description