Graad 4: Direkte en Indirekte rede
’n Samevattende hulpbron-boekie wat Direkte en Indirekte rede net weer, eenvoudig en maklik vir die leerders veruidelik. Die boekie bestaan uit:
- opsommings wat direkte en indirekte rede verduidelik
- stap-vir-stap verduidelikings oor hoe om sinne tussen direkte en indirekte rede om te skakel
- oefening na elke verduideliking
- memorandum vir juffrou, mamma of die leerder se gebruik
R75.00