Graad 4 Pakket

Hierdie pakket bestaan uit 3 graad 4 boekies:

Die Lewensvaardigheid graad 4 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

Die Natuurwetenskappe graad 4 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

Die Sosiale Wetenskappe graad 4 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

 

Die boekies bevat die hele jaar se werk en is uit die Platinum handboek opgestel.

Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.

Die boekie is A5 met ‘n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.

R400.00

Product Description