Graad 4: Transaksionele skryfwerk projek (kwartaal 4)

Hierdie assessering vereis van leerders om ’n vriendskaplike brief te skryf aan ’n vriend/in.
In hierdie dokument word die nodige spasie gegee, vir:
– beplanning
– redigering
– finaal
– rubriek

Alles in een dokument!

R100.00

Product Description