Graad 5: Direkte en Indirekte Rede

’n Samevattende hulpbron-boekie wat Direkte en Indirekte rede net weer, eenvoudig en maklik vir die leerders veruidelik. Die boekie bestaan uit:

  1. opsommings wat direkte en indirekte rede verduidelik
  2. stap-vir-stap verduidelikings oor hoe om sinne tussen direkte en indirekte rede om te skakel
  3. oefening na elke verduideliking
  4. memorandum vir juffrou, mamma of die leerder se gebruik

R75.00

Product Description