Graad R Kwartaal 1 – 4 Werkboek Bundel
Graad R Werkboek Bundel – Kwartaal 1 – 4
Kwartaal 1 – 180 bladsye
Alles Oor My
My Klaskamer
My Emosies
My Lyfie
Ek Leef Gesond
My Maats
Seisoene
Troeteldiere
Letters a, e, i, o, u, m, s, p, t
Getalle 1, 2 en 3
Fyn Motoriese Aktiwiteite
Vorms
In Kleur Aktiwiteite
Kwartaal 2 – 110 bladsye
My Huis
My Kamer
Die Yskas
Veiligheid
My Familie
My Sintuie
Die Weer
Letters b, d, k, g, l, r
Getalle 4, 5 en 6
Tel Aktiwiteite
Meer en Minder
Watter pas nie
Fyn Motoriese Aktiwiteite
Vorms
Pret Aktiwiteite
Kwartaal 3 – 112 bladsye
Vervoer
Werke Wat Mense Doen
Water
Die Plaas
Groente & Vrugte
Gesonde Omgewing
Letters f, v, w, j, h, n
Getalle 7. 8 en 9
Fyn Motoriese Aktiwiteite
Vorms
Visuele Diskriminasie
Tel Aktiwiteite
Meer en Minder
Optel & Aftrek Aktiwiteite
In Kleur Aktiwiteite
Kwartaal 4 – 118 bladsye
Dinosourusse
Voëls
Reptiele
Wilde Diere
Sport
Feeste
Letters z, y, x, c, q
Die Getal 10
Getalle 1 tot 10
Vorms
Rigting
Rymwoorde
Deel
Tel Aktiwiteite
Optel & Aftrek Aktiwiteite
In Kleur Aktiwiteite
Alle inhoud en materiaal wat op die Skool Pret-webwerf beskikbaar is, insluitend maar nie beperk nie tot teks, grafika, beelde, logo’s en sagteware, is die eiendom van Skool Pret of sy lisensiehouers en word deur kopiereg beskerm.
Produkte wat by Skool Pret gekoop word, is slegs vir persoonlike/klaskamergebruik. Hulle mag nie herverkoop, herverdeel of andersins vir kommersiële doeleindes gebruik word sonder uitdruklike skriftelike toestemming van Skool Pret nie.
R150.00