Graad R Kwartaal 1 Werkboek

Ons Graad R Kwartaal 1 werkboek is propvol kleurvolle, KABV-vriendelike aktiwiteite om kleintjies se leeravontuur op te skep. 180 bladsye vol pret!

 

Alles Oor My
My Klaskamer
My Emosies
My Lyfie
Ek Leef Gesond
My Maats
Seisoene
Troeteldiere

Letters a, e, i, o, u, m, s, p, t
Getalle 1, 2 en 3
Fyn Motoriese Aktiwiteite
Vorms
In Kleur Aktiwiteite

 

Alle inhoud en materiaal wat op die Skool Pret-webwerf beskikbaar is, insluitend maar nie beperk nie tot teks, grafika, beelde, logo’s en sagteware, is die eiendom van Skool Pret of sy lisensiehouers en word deur kopiereg beskerm.

Produkte wat by Skool Pret gekoop word, is slegs vir persoonlike/klaskamergebruik. Hulle mag nie herverkoop, herverdeel of andersins vir kommersiële doe

R45.00

Product Description