Graad R Kwartaal 2 Werkboek
Ons Graad R Kwartaal 2 werkboek is propvol kleurvolle, KABV-vriendelike aktiwiteite om kleintjies se leeravontuur op te skep. 110 bladsye vol pret!
My Huis
My Kamer
Die Yskas
Veiligheid
My Familie
My Sintuie
Die Weer
Letters b, d, k, g, l, r
Getalle 4, 5 en 6
Tel Aktiwiteite
Meer en Minder
Watter pas nie
Fyn Motoriese Aktiwiteite
Vorms
Pret Aktiwiteite
Alle inhoud en materiaal wat op die Skool Pret-webwerf beskikbaar is, insluitend maar nie beperk nie tot teks, grafika, beelde, logo’s en sagteware, is die eiendom van Skool Pret of sy lisensiehouers en word deur kopiereg beskerm.
Produkte wat by Skool Pret gekoop word, is slegs vir persoonlike/klaskamergebruik. Hulle mag nie herverkoop, herverdeel of andersins vir kommersiële doeleindes gebruik word sonder uitdruklike skriftelike toestemming van Skool Pret nie.
R45.00