Graad R Kwartaal 3 Werkboek
Ons Graad R Kwartaal 3 werkboek is propvol kleurvolle, KABV-vriendelike aktiwiteite om kleintjies se leeravontuur op te skep. 112 bladsye vol pret!
Vervoer
Werke Wat Mense Doen
Water
Die Plaas
Groente & Vrugte
Gesonde Omgewing
Letters f, v, w, j, h, n
Getalle 7. 8 en 9
Fyn Motoriese Aktiwiteite
Vorms
Visuele Diskriminasie
Tel Aktiwiteite
Meer en Minder
Optel & Aftrek Aktiwiteite
In Kleur Aktiwiteite
Alle inhoud en materiaal wat op die Skool Pret-webwerf beskikbaar is, insluitend maar nie beperk nie tot teks, grafika, beelde, logo’s en sagteware, is die eiendom van Skool Pret of sy lisensiehouers en word deur kopiereg beskerm.
Produkte wat by Skool Pret gekoop word, is slegs vir persoonlike/klaskamergebruik. Hulle mag nie herverkoop, herverdeel of andersins vir kommersiële doeleindes gebruik word sonder uitdruklike skriftelike toestemming van Skool Pret nie.
R45.00