Graad R Kwartaal 4 Werkboek

Ons Graad R Kwartaal 4 werkboek is propvol kleurvolle, KABV-vriendelike aktiwiteite om kleintjies se leeravontuur op te skep. 118 bladsye vol pret!

 

Dinosourusse
Voëls
Reptiele
Wilde Diere
Sport
Feeste

Letters z, y, x, c, q
Die Getal 10
Getalle 1 tot 10
Vorms
Rigting
Rymwoorde
Deel
Tel Aktiwiteite
Optel & Aftrek Aktiwiteite
In Kleur Aktiwiteite

 

Alle inhoud en materiaal wat op die Skool Pret-webwerf beskikbaar is, insluitend maar nie beperk nie tot teks, grafika, beelde, logo’s en sagteware, is die eiendom van Skool Pret of sy lisensiehouers en word deur kopiereg beskerm.

Produkte wat by Skool Pret gekoop word, is slegs vir persoonlike/klaskamergebruik. Hulle mag nie herverkoop, herverdeel of andersins vir kommersiële doeleindes gebruik word sonder uitdruklike skriftelike toestemming van Skool Pret nie.

R45.00

Product Description