Lewensiklusse

Lewensiklusse – Lewensvaardigheidstema

Tema-plakkate

R30.00

Product Description

Lewensiklusse – Lewensvaardighede plakkate

Maak leer pret, betekenisvol en visueel boeiend met hierdie pragtige plakkate vir Grondslagfase klaskamers! Hierdie opvoedkundige plakkate leer leerders  van Lewensiklusse deur prente en woorde op ‘n eenvoudige en kindervriendelike wyse.