Lewensvaardighede Werkboek Graad 3 Kwartaal 3
Lewensvaardighede Werkboek – Graad 3 – Kwartaal 3
Goed vir hersiening, intervensie of huiswerk!
R35.00
Product Description
Hierdie Lewensvaardighede werkboek vir Graad 3 leerders is volgens die KABV/CAPS se LV temas gemaak en dit bevat aktiwiteite volgens al die LV temas vir die 3de Kwartaal. Die werkboek kan vir hersiening of intervensie gebruik word. Leerders sal dit geniet om hul kennis te gebruik van die LV temas deur hierdie aktiwiteite te voltooi.
Die werkboek bestaan uit 22 bladsye.
























