Lewensvaardighede Werkboek Graad R Kwartaal 4
Lewensvaardighede Werkboek Graad R Kwartaal 4
26 bladsye
R35.00
Product Description
Hierdie Lewensvaardighede werkboek vir Graad R leerders is volgens die KABV/CAPS gemaak en dit bevat aktiwiteite vir die 4de Kwartaal se Lewensvaardighede werk. Die werkboek kan vir hersiening, huiswerk of intervensie gebruik word. Leerders sal dit geniet om hul kennis te gebruik rakende die Lewensvaardighede vak, deur hierdie aktiwiteite te voltooi.
Die werkboek bestaan uit 26 bladsye.



















