LO GR10 Teorie – Boekie
Hierdie is ‘n Lewensorientering teorie graad 10 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat die hele jaar se teorie werk en is uit die Verken handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met ‘n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.
R150.00 Buy 15 to get 20% discount

























