Mickey Mouse Klaskamer Pakket (Afrikaans)

Hierdie is die Afrikaans Klaskamerpakket met al die nodige klaskamer dekor en hulpbronne volgens ‘n Mickey Muis tema.

R190.00

Product Description

Hierdie klaskamerpakket sluit in:

Weer- en datumkaart

Klaskamer-etikette

Nommers 1-20 plakkate

Welkom plakkaat

Dekor vlaggies

Tafelmat

Naamplaatjies (Editable)

Telkaart 1-100

Getallelyn

Klasreëls

Seisoene

Kleure

Vorms

Alfabetkaarte

Alfabet plakkate met prente

Dae van die Week

Maande van die Jaar

Verjaarsdagmuurplakkate

Beloningskaart (Editable)

Kalender (Blanco)