Product Description
Padveiligheid – Lewensvaardighede plakkate
Maak leer pret, betekenisvol en visueel boeiend met hierdie pragtige plakkate vir Grondslagfase klaskamers! Hierdie opvoedkundige plakkate leer leerders die belangrikheid van padveiligheid deur prente en woorde op ‘n eenvoudige en kindervriendelike wyse.









