Wiskunde Werkboek Graad 3 Kwartaal 3
Wiskunde Werkboek – Graad 3 – Kwartaal 3
Goed vir hersiening, intervensie of huiswerk!
R40.00
Product Description
Hierdie Wiskunde werkboek vir Graad 3 leerders is volgens die KABV/CAPS gemaak en dit bevat aktiwiteite vir die 3de Kwartaal se Wiskunde werk. Die werkboek kan vir hersiening, huiswerk of intervensie gebruik word. Leerders sal dit geniet om hul kennis te gebruik rakende die Wiskunde vak, deur hierdie aktiwiteite te voltooi.
Die werkboek bestaan uit 40 bladsye.


























