Woordsoort-opsommings
Woordsoorte kan oorweldigend wees vir leerders – veral wanneer alles op een bladsy is.
Opsommings van elke woordsoort:
1. selfstandige naamwoorde
2. byvoeglike naamwoorde
3. lidwoord
4. voornaamwoord
5. werkwoord
6. bywoord
7. voorsetsels
8. telwoorde
9. voegwoorde
R20.00