Woordsoort plakkate A4 – gelamineer
Woordsoorte is noodsaaklik om te verstaan hoe taal werk.
Selfstandige naamwoorde
Voornaamwoorde
Werkwoorde
Byvoeglike Naamwoorde
Bywoorde
Voorsetsels
Voegwoorde
Tussenwerpsels
Lidwoorde
Hierdie kleurvolle plakkate sal leerders help woordsoorte te herken en hoe elke woordsoort bydra tot sinstruktuur en betekenis!
Gebruik dit om gesprekke en aktiwiteite in jou lesse aan te wakker.
What’s in the box
29 x Plakkate gelamineer en word gepos.
R449.00