Uiltjie Klaskamerpakket (Afrikaans)

Dit is die Afrikaanse klaskamerpakket met al die nodige klaskamerdekor en hulpbronne volgens ‘n Uiltjie tema.

R190.00

Product Description

Hierdie klaskamerpakket sluit in:

Weer- en datumkaart

Klaskamer-etikette

Nommers 1-20 plakkate

Welkom plakkaat

Dekor vlaggies

Tafelmat

Naamplaatjies (Editable)

Telkaart 1-100

Getallelyn

Klasreëls

Seisoene

Kleure

Vorms

Alfabetkaarte

Alfabet plakkate met prente

Dae van die Week

Maande van die Jaar

Verjaarsdagmuurplakkate

Beloningskaart (Editable)

Kalender (Blanco)